Checkit, hies bietjie Celebrity skinnernuus ve al ons Woelage bra’s! Hoe kry mens Edd Jordan, Lee-Ann Liebenberg, Neil Andrews en Kurt Darren saam in ‘n bar besig om Darren Scott van SuperSport te oortuig om Stroh Rum oor sy kop uit te gooi en sy fokkin hare aan die brand te steek?!

Na ‘n hele fokkin klompie Tequila shots het die manne beginne hand uit ruk en ek was daar om die shit op video te vang. Seker Darren Scott sou nie wou gehad het dat die Video moes uitgelek word nie, mar dis woelag.co.za so wie gee ‘n fok om!?! Moet se, Lee-aan Liebenberg is POES HOT!
Celebs in die Video: Edd Jordan, Lee-Ann Liebenberg, Neil Andrews, Kurt Darren en Darren Scott
Location: All Africa Poker in Swaziland










Responses to “Darren Scott is mos eintlik ‘n dronkgat!”
Leave a Reply