Na kak long “anticipation” is ek happy om my official Dans Dans Dans music vid aan all ons Woelag lesers en anne brasse op die interwebs voor te stel. Skiem die video gat die interwebs onderste bo draai en die jols vol maak… checkit, hiers die video wat julle almal so patiently vasgegom bly aan julle PC computer skerms! HOSH JA!!
Jack Parow – DANS DANS DANS Official Music Video










dies piele! ek gan dit nou op vleiskoek pos…
Ek skryf in
http://gormendizer.co.za/2010/05/06/jackparow-dans-oor-n-taalstryder/
Ahh Finally a break to comment!
Fucking loving it! Good job bud.
sick video okes!
ive got tickets to give away to VCK & Jack Parow tonight at KLT in Stellenbosch, see link for details…
http://lucavincenzo.blogspot.com/2010/05/video-jack-parow-dans-dans-dans.html
Kak jags! Jou co-lab met francios is befok. Like dit kwai!
Kief Vid!. Atlantis duine wat n kak plek
[...] Video below and linketjie here: [...]