Awe checkit, Dirkie van Brakpan het sy eie elektriese tandeborsel aan meka geslat en vir woelag gestuur… Hy en sy girl tune die tande borsel isi net ‘n fokken normale tandeborsel nie…. Hierdie tandeborsel is ‘n fokken naxt laval tandeborsel..
“My snuifie by die huis smaak hierdie tandeborsel stukkend ouens, sy stap nou deesdae saam as ek my tande gan borsel”…

(Dankie Dirkie)









Responses to “Brakpan se tuis-gemaakte elektriese tandeborsel…”
Leave a Reply