September 1st, 2010

VanFokKingTasties- JHB (Free ticket + T-shirt’s)

Woelige Parties, by admin.

Awe Masekinners…Soos julle almal nou al by die tyd weet is dit Vanfokkingtasties se laaste paar shows en jy sal dit nie weer kan sien nie so moenie fokken onosel wees nie…Kry vir jou ‘n kaartjie en gan kyk die shows!

VanfokKingTasties se show in Stellenbos was fokken vet pret en die laaste paar wat nou gehou word gan seker nog beter wees… Woelag gee 1 x double ticket weg, dit beteken nou jy en ‘n maatjie mag saam gan verniet… Jy kan jou ma ook saam vat, skiem sy sal ook die jol geniet… wat dit nog fokken beter maak is dat woelag  3 x befokte T-shirt’s het om weg te gee! For free :)

So dis hoe dit gaan werk… Stuur vir ons ‘n foto in van jouself waar jy Van fokking tasties is… maak nie saak wat jy doen of waar jy is nie… Laat jou ma ‘n foto van jou neem met jou mooi matriek sertifikaat in jou hand of toe jy ‘n medalje vir ballet of gimnastiek gewen het…Whateva jou Van Fokking Tasties maak of so laat voel… Die 4 beste foto’s sal elkeen ‘n leka prysie wen…!

Date: 16 September

Plek: Cool Runnings Fourways, JHB

Tyd: 19:00 – 01:00

Kaartjies: Pre Sold tickets @ R100 (webtickets) en kaartjies by die gate is R120

FacebookEmailTwitterShare

Back Top

Responses to “VanFokKingTasties- JHB (Free ticket + T-shirt’s)”

  1. Waarheen moet ons die ballet foto’s stuur? Ek wil my MA saamvat!

  2. Awe Ian… Jy kan dit na micjonker@woelag.co.za toe stuur..Awe jys meer as welkom om ha saam te bring! Gat ‘n jol wees!…awe

  1. No trackbacks yet.

Leave a Reply

Back Top


Afrigator