January 19th, 2011

Romans Pizza ad… you must be fucking me?

Poes kak, by admin.

Hos ma se kinners… Checkit, ek weti nou of ek fokken oordryf en of ek nie net dalk ‘n poes is nie..maar kyk hier, wat de fok is die ad van Romans Pizza? Het hulle dalk te veel “Cooler as ekke” van ons Romantiese Afrikaanse Rapper gekyk?… Wel as hulle het, het hulle ‘n doos kak job gedoen… Frikkie Bellville in da house? whahaha goeie naai, fokken red my asb!  Check die fokken girls wat agter die “Frikkie bra dans” en check die hele vibe van die ad… Fokken copies!

Gewoonlik was dit mos fokken kommen of zef en die hele Suid Afrika (ou tannies, ou ooms, pretoria poppies en al dai kak) kon kommen gyt nie vat nie..Nou fokken adverteer die Pizza company al so op die TV?

As julle ‘n fokken ad wil maak wat Zef of kommen benader, doen dit asb net fokken behoorlik! Die Frikkie bra tune sommer “Hos Ja”… Hos jou neus teen my hol vas bra….

Gooi maar julle opinie dat ons hoor wat julle dink… wil naai graag weet!

FacebookEmailTwitterShare

Back Top

Responses to “Romans Pizza ad… you must be fucking me?”

  1. what a rip off dude sue die bastards!

    check die dude se COOLER THAN ME

    http://www.youtube.com/watch?v=Rq-nBujdb4I

  2. Jou pet is baie langer as sy pet.

  3. Jissis man! Nou wil julle klomp naiers aangaan oor iemand Jack Parow namaak. Gots julle suig so baie Parow piel dat mens dit in julle asems kan ruik. Elke liewe post op julle site begin met: “Hos ma se kinners” of iets wat nie ver daarvan af is nie. Ek wet jou, nie een van julle het daardie term al gehoor tot Jack Parow dit gesê het nie.

    Ek het na die site toe gekom oor ek ‘n fan van watkykjy.com en gevaaalik.com is, maar fokket al wat op woelag.co.za aangaan is ‘n spul Jack Parow fans wat heeltyd Jack Parow se piel probeer afsuig.

    Wat van julle probeer bietjie iets oorspronklik doen? Kan julle oorspronklik wees? Snaaks, maar ek dink nie so nie.

  4. janee..het dit gesien..dom konte

  5. Hos poes! Jy klink maar biki gefok in die kop my bra… Het enige iemand jou uit genooi om na woelag te kom kyk? Woelag is ‘n blog wat opgestel is vir Jack Parow followers jou dom kont… kry jou feite agter mekaar voor jy jou kinner kak hier kom probeer uit haal… Ons is van die kaap af en dis hoe ons hier praat.. Hos beteken hello, jys tien teen fokken een ‘n kak dom bra van brakpan of benoni wat iemand se fokken wireless steel om biki kak te praat en beter oor jouself te voel…

    Watkykjy is ‘n befokte blog, stem saam jou daar… maar gevaaalik.com? poes my bra, noem jy dit oorspronklik? ‘n paar fotos van girls wat van die internet af gtrek is, om jou dag op te kikker?…shame poes… maybe kikker dit jou dag op want dis gecopy…weet jy wat dit beteken?

    Doen my n guns en fokkof… gaan nai vir gevaalik in die hol sodat jy n lewe kan kry…

    PS: vlieg in jou poes…

  6. @paul olivier wat te fok bra! “hos ma se kinners” is iets wat mens doss baie hoor en se , lank voor parrow se dae, wie te fok is jy?
    wat maak jy op die site as jy dit nie like nie!
    een woord WANKER = paul olivier

  7. @admin: @paul olivier wat te fok bra! “hos ma se kinners” is iets wat mens doss baie hoor en se , lank voor parrow se dae, wie te fok is jy?
    wat maak jy op die site as jy dit nie like nie!
    een woord WANKER = paul olivier

  8. Stem saam Jors…die bra moet loop naai!

  9. Julle almal& hierdie joke van ‘n site in single times nice, maar ek Frikkie Belville is three times nicer! Poese!
    Hos ja!

    Frikkie Belville at January 20, 2011 6:14 am
  10. Ek pis in Woelag se bek!
    Frikkie Belville in da house konte!
    Hos ja!

    Frikkie Belville at January 20, 2011 6:19 am
  11. Lekker fucked-up wannabe kak as jy my vra!
    Die ad is amper so zef soos die Paul Oliver knaap wat gecomment het.

  12. Hey Paul Olivier!!!

    Jou perd se poes man! Woelag is n kak duidelik web site BRA!!! So ADMIN gese het gaan vlieg in jou poes!!HOSH JA

    Die kaap is weer HOLLANDS… die video is plain kak, plaas hulle net vir ou Jack gebruik het….nou gaan hulle vokkol besigheid kry nie…

  1. No trackbacks yet.

Leave a Reply

Back Top


Afrigator