So elke jaar is daar hierdie dag waar ouens die geleentheid kry om na tiete te kyk, met ‘n geldige rede, en girls die verskoning het om hulle s’n op display te sit. Ons noem dit National Cleavage Day en dit word elke jaar in April, al vanaf 2002, in Suid Afrika gevier. Wat begin het as onskuldige teasing en vermaak, om geld in te samel vir liefdadigheid, het in ‘n groot storie ontaard! Daar word tot kompetisies gehou vir die beste cleavage en groot name soos Wonderbra en Cosmopolitan is altyd betrokke. Ja nee, boobs van elke vorm – groot, klein, hang, perky of fake – gaan vandag te siene wees en niemand gaan daaroor kla nie. Getroude mans kan iets sien wat hul laas gesien het voor die vrou kinders gekry het. Ou ooms sien iets wat hulle al van vergeet het. Single outjies het ook weer ‘n rede om te glimlag en jong meisies wens om te ‘groei’! Fok, selfs die preetste man wil vandag op straat wees om dié tiete-fees te beleef.
Vir mense soos ek is dit net mooi elke dag National Cleavage Day. ‘n Vrou moet mos trots wees op haar lyf en haar bates! Maar wat beteken boobs rerig vir ons? Behalwe dat alles van ‘n plein toppie tot ‘n bikini net soveel hotter lyk as jy dit goed vul, kan jou borste baie werd wees.



Laat ek verduidelik. Dra ‘n beskaafde top en baadjie en niemand sien jou raak nie. Laat ek nou ‘n stywe nommer aan he en heavy cleavage wys, kan ek uit ‘n roadblock kom, verniet in kom by ‘n club en sommer al 15 vriendinne ook in kry, free drinks en shooters vir die res van die aand, VIP treatment, vreeslik baie aandag en belangstelling, tenminste 20 telefoon nommers, selfs afslag vir iets in ‘n winkel, jy staan in geen queues nêrens en jy kan maklik enige man om jou pinkie draai. Fok, maar dis lekker om te weet jy naai die kat deur net ‘n goeie paar borste te he. So girls, zip af daai toppie, adjust die tweeling, haal jou hare uit jou nek en gaan vier dié dag! Ouens, geniet dit en kyk gerus, want lyk my Kersfees kom twee keer ‘n jaar.
Die Uwe- Yolandi Malherbre
Daar het julle fokkers dit…
Tiete Tiete Tiete Tiete Tiete Tiete Tiete Tiete











Responses to “Nasionale “jy mag jou tiet wys dag” deer Yolandi Malherbe”
Leave a Reply