
Dis Phuza Thursday- soos die britse mense sal tune…
Sing almal bietjie saam, nog net so 3 ure dan het die week ook sy gat gesien!
Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig;
bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig;
bobbejaan klim die berg om die boere te vererg.
Hoera vir die jollie bobbejaan!
O moenie huil nie, o moenie treur nie, die Stellenbosse boys kom weer.
O moenie huil nie, o moenie treur nie, die Stellenbosse boys kom weer.












Responses to “Bobbejaan klim die berg…. Fok jou!”
Leave a Reply