Dis Phuza Thursday- soos die britse mense sal tune…

Sing almal bietjie saam, nog net so 3 ure dan het die week ook sy gat gesien!

Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig;
bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig;
bobbejaan klim die berg om die boere te vererg.
Hoera vir die jollie bobbejaan!
O moenie huil nie, o moenie treur nie, die Stellenbosse boys kom weer.
O moenie huil nie, o moenie treur nie, die Stellenbosse boys kom weer.

So moenie huil nie, moenie treur nie more is die week verby- dit ruim fokol, maar nou ja…

FacebookEmailTwitterShare

FacebookEmailTwitterShare

November 10th, 2011

Hier kom groot kak!..

No Comments, FokkinSnaaks, by admin.

FacebookEmailTwitterShare

Dankie Jolande Joubert, jys kak gevalik en lekker!

FacebookEmailTwitterShare

Afrigator