BEKAK EK MYSELF!

FacebookEmailTwitterShare

Awe checkit yt! Julle almal ken al die kak en weet hoe dit voel, maar nou ja, dis wat gebeur en hoe mens voel as jy poeskas raak oor ‘n kuier…

Soos gewoonlik, gaan mens mos net vir enetjie, maar daai “enetjie” bly ook nooit net fokken “enetjie” nie. Dis mos nou waar die kak begin! Na daai dubbel raak die dubbels net lekkerder en die tyd pla ‘n bra dan mos nou net mooi fokol… 3 ure se slaap is mos oor as fokken genoeg. Die jol begin al hoe meer ruk, die musiek pomp, die lyfies raak net mooier, even die vetties raak hot en die kaart word net geswipe… Nou besef jy dis tyd om huis se kant toe te fok, jy moet nou nog agter paaie om ry want jy is bang die “pote” vang jou en jy slaap langs ‘n bra 3 keer jou size called “Babba”!

As jy dit maak tot by die huis, loop eerste yskas toe vir iets om te eet… brood, kaas of fokkin enigiets is goed genoeg op daai stadium (dis as jy nou nie gestop het vir ‘n “garage pie” nie!). Jy fok bed toe en raak dadelik aan die slaap… skrik wakker die volgende middag 2uur en dit voel asof ‘n “great dane” in jou bek gekak het!! Jy soek om haas met n moerse gejaag na enige vloeistof… water, orange juice of verkieslik ‘n “groen ambulaans” (cream soda). Jou hele dag is gefok en jy sweer dat jy gat nooit weer so gesuip raak en huis toe ry nie, alterwyl jy dink “ag fok, hoeveel keer het ek dit nou al gese?!”

Jy tel die foon op om by jou beste pel te hoor wat de fok die vorige aand gebeur het! Hy is so befok vir jou en val jou in die rede… “‘n Dominee en ‘n hoer kom by ‘n bar ingeloop…. Weet jy wat sê die barman vir hulle? …ek kan nie meer die storie so lekke onthou nie, maar die hele punt is “Jou ma se poes!” en met dit kry jy ‘n “flashback” van die cherrie wat jy by hom afgevry het!

So bly ons ma altyd in die kak… van nou af voel ek ‘n fok, hou op vir myself lieg (dat ek dit nie weer gaan doen nie), raak maar net gesuip en geniet die dubbels! Drank en doos is soos Eva en die Appel… (true story)

FacebookEmailTwitterShare

Dis min wat jy ‘n bergie kry wat die waarheid praat as die bra by jou bum… “swaai ‘n entjie my lanie of mnr het nie dalk vir my n stukkie droe brood nie?” Ek het al ‘n bra gekry wat vir my gese het sy vrou is oorlede, maar hy se dit so 4 keer n week vir my en vergeet dat hy elke keer dieselfde fokkin storie het! As die bra klop gryp ek ‘n samie, maak ek die deur oop en tune “sorry, het nie geld nie en jammer van jou vrou se dood te hoor”…. (pass hom die kos en maak die deur toe). Vind die bra nogal kak snaaks.

Die bergie op die Foto praat dam die waarheid… :)

FacebookEmailTwitterShare

Wen 8 kaartjies fokkin nerens toe nie as jy die volgende vrae kan beantwoord…

  1. Watse student lyk die moegste?
  2. Watse 2 studente het nou net ‘n joint geroek?
  3. Hoeveel vroumense is daar in die groep foto?

Die persoon wat die boonste vrae reg het wen ‘n naweek weg vir hom en 7 vriende fokkin nerens toe nie!

FacebookEmailTwitterShare

Afrigator