Awe masekiners, check die local bra’s, proudly van die Cape Town! Die kak moet jy luister, dik heavy uitgeskollie, KRYPTnSEDSO buig solide yster! WATCH DIE VIDEO AL MY WOELAGE BRA’s! Die vader van die afrikaanse rap het gepraat, beter as jou fokken MA!!

To Vote SMS hip4 na 32541 (nie ees ‘n fizzer se fokken prys nie)

FacebookEmailTwitterShare

Hos ma se kinnes, it’s been a facking while..but guess who’s back guess who’s back guess who’s back, ons is terug soos 1994 strikes en stakings vani munisipaliteit to bomb up this site, is mos time! Het julle fokkertjies ons gemis? ek fokken hoop so…

Voor ek nou te excited raak en ‘n dratie kap wil ek net die onfoklike gevalike treffer van Jansen Myburg aan julle almal bekend stel, jaja ek weet party van julle gaan dink “word wakker poes” die tune is al ‘n tydjie uit…maar nou ja, ek is agter ‘n fokken klip gebore en sonder die interwebs is ek fucked…. so anyfuckingway, hierdie is ‘n gevalike tune en skiem julle almal sal hom meer as ‘n warm brannas sonder ys geniet!

En die beste van als is- jou ma, pa, ouma,oupa en jou aan ge “jy weet wat” tannie sal dit geniet!

Delarey se ryperd (Radio version) by DJ naaldeKOKER

So gooi ‘n brannas, luister na die treffertjie en gooi jou opinie…

FacebookEmailTwitterShare

Wilder as die Wildtuin Down-fokken-load

Awe fokkers, daar het julle jul lees werk in vir die week..So nou kan julle leka bedoos dronk raak want dis Vrydag… As julle kaartjies na Die Heuwels se album launch wil koop wat by D’Aria gehou word kan julle die kaartjies op die link hier onder koop.. Dis R70 ‘n kaartjie en as jy gelees het kon jy sien dat DHF ‘n 100min Marathon show doen, Is fokken yes!

Album Launch Tickets

 

FacebookEmailTwitterShare

Awe ma se rowwe kinners! Checkit, hier is vir julle ‘n leka befokte tune wat julle kan download for free! Die brasse van Thieve tune dis ‘n leka Kersfees persentjie vir julle…So download hom en laat hom fokken pomp!Hosh ja….

FREE DOWNLOAD

FacebookEmailTwitterShare

Afrigator