Hosh masekinners! Checkit, Woensdae is mos klein Saterdag, so ons het geskiem ons gaan nou elke week vir julle een bedoosde Afrikaanse song speel net om ‘n smile op julle fokkers se gesigte te kry… Ons prati van fokken Kurt Darren of fokken Steve Holnaaier nie, ons praat van leka kak gevalike Afrikaanse beats!
Die idee hiervan is om julle in ‘n leka kief vibe te sit voor julle begin suip op ‘n Woensdag! So as jy poes hol het om by die werk te doen nie, elke Woensdag gooi ons vir julle een poes jhas beat, fok ja! Kry sommer ‘n piel styf want hierie isi fokken rave nie…

Ons begin die week sommer met 2 fokken trefferkies!
The Opposites ft Jack Parow- Braindead
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
Cleavy- Virus is Gedemolish
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
So da is dit nou…Ons wil poes graag julle feedback op die tunes he! so drop sommer ‘n comment met die liedjie se naam en tune ons “naai taai” as jy dit smaak of “poes kak” as jy skiem dis ‘n bok naai tune….
Wat die Tune van die week benaai gaan maak is dat julle tunes kan in stuur ook…So as jy nou al 3 jaar lank voor die spieel rap en Sondae vir jou ma en pa, nou is jou fokken geleentheid om die Tune op woelag te gooi sodat mense hulle comment kan gooi oor jou tune!










