Aweh

Check hoe lekker lyk die Parow Braaisous in Somerset_Wes se Checkers…ek wil my Parow braaisous by al julle gevaarlike mense uitkry… so ek soek ‘n distributor in al die 9 provinsies in SA om my sous te versprei na al julle klein Kafees, 7/11’s, drankwinkels, butcheries, eintlik mar blerrie orals.

So as julle self distribute of van iemand weet met so company, stuur vir my n mail na info@parowsous.com …begin die email met die provinsie waarin jy versprei…

Parow Sous

is beter as jou pa


se braai sous!!

FacebookEmailTwitterShare

Awe masekiners, check die local bra’s, proudly van die Cape Town! Die kak moet jy luister, dik heavy uitgeskollie, KRYPTnSEDSO buig solide yster! WATCH DIE VIDEO AL MY WOELAGE BRA’s! Die vader van die afrikaanse rap het gepraat, beter as jou fokken MA!!

To Vote SMS hip4 na 32541 (nie ees ‘n fizzer se fokken prys nie)

FacebookEmailTwitterShare

Hulle treffers Blaas Jou Vuvuzela (met Jack Parow) en Staan My By (met Chris Chameleon) het tesame ongeveer 300,000 hits op YouTube behaal. Hul derde album, “Heuningland,” gaan binnekort goue status bereik, en nou is hulle besig met ‘n ‘mockmentary’ film omtrent ‘n optrede by ‘n sekere welbekende rock-fees.

Wat gebeur as ‘n klomp takhare wat outydse musiek op plaasgereedskap uitvoer per abuis genooi word om vermaak te verskaf vir die derduisende jong wildsbokke wat jaarliks OppiKoppi toe trek om ‘heavy metal’ te luister?

Alles sal Maandag Augustus 15 onthul word tydens ‘n spesiale gemengde-media optrede by die Barnyard Theatre in Menlyn, Pretoria.

RKO is die binne-huis orkes van die mitiese trans-Boer radiostasie, Radio Kalahari, wat iewers anderkant die Groot Rivier uitsaai. Gelei deur die welbekende akteur Ian Roberts. RKO se musiek is so Suid-Afrikaans soos koeksusters, biltong en mampoer, met hier ‘n Keltiese klankie en ‘n viool wat deurgaans die duiwels laat dans. Die orkes se optredes is deesdae weke vooruit volbespreek, en hulle het menigte nuwe aanhangers in Holland en België vasgetrek as gevolg van hulle liedjies se aanlyn-gewildheid.

Maandagaand se Barnyard optrede sal soos alle RKO shows heeltemaal uniek wees. Oom Ian Roberts gaan stoepstories vertel, die orkes sal treffers uitvoer en iewers tussenin kry julle ‘n voorsmakie van Operasie Oppikoppi, regisseur Lloyd Ross se kort komedie oor verlede jaar se Oppikoppi, waar RKO saam met Jack Parow en Valiant Swart opgetree het.

“Radio Kalahari – honderd jaar agter die tye, maar steeds op die spoor!”

Radio Kalahari Orkes tree op by die Barnyard Theatre Menlyn Pretoria

Datum: 15 Augustus 2011

Tyd: 20:30

Kaartjies: R135 pp

Facebook event: http://www.facebook.com/event.php?eid=217725188278038


FacebookEmailTwitterShare

OK PAROWTROOPERS…HERE U GO…Free Download link to the Dangerous remix of COOLER AS EKKE by my chommies AM STEREO and THE O-MEN…Anyone who have been to my shows will know how KAK DANGEROUS it is…ENJOY…Just click on the link and then on the down arrow to downoad 

 

Gevalike fokken Remix Download Link

 

And guess the fuck what? 

  

Jack Parow word deel van die n aai gevalike movie: Bloedsuiers

Ja my my brasse, jys nie gerook nie en jyt fokken reg gelees vir ‘n slag… 

Ons eie fokken Romantise afrikaanse fokken rapper gaan ‘n bydrae maak deur middel van ‘n liedjie wat hy spesiaal geskryf het 

vir die klankbaan, asook ‘n fokken cameo verskyning in die movie… 

“Of hy ‘n menslike karakter sal speel, ‘n boef (dis nou ‘n skollie of ‘n bra wat iets by jou try jeb) of even  

‘n vampire sal speel sal vir eers nou ‘n geheim gehou word..whaaa! se die vervaardiger 

Benjamin Cowley, ons brasse sal maar moet wag en sien… 

Zander tune ” ‘n Vampire movie, dis fokken cool ouens, super fackin excited to play in a fliek 

with Francois & Inge… 

Gevalike vibes!! 

As julle ons nie glo nie gaan checkit maar fokken self uit… Hier kom ‘n poes benaaide rowwe fokken fliek, is mos leka by die drive-in… 

BLOEDSUIERMOVIE

 Pooooeeeeesss Jhaaaaasss

 

FacebookEmailTwitterShare

Afrigator