Aweeee al my woelage brasse! check my new Byellville fucking official music video. loooving it! kak gavaalik, kiefer as kief way to start your Aprils fools! Aan allie fans, keep em coming, love al julle bra’s en goose! aan allie critics… uh, dissie Byellville shit!
HEY ALL YOU KIEF MENSE! It’s my birthday and because u guys are so BLERRIE KIEF i wanted to give u a present seeing as you have givin me so many,like booze and good times.So me,my NEXTLEVEL friends @ORMS DIRECT and the kief masekinnders @AM I COLLECTIVE are giving away a ONE OF A KIND canvas print…ok two of a kind,I have one aswell…to one super lucky maatjie.
To win all you have to do is send an email to competition@ormsconnect.co.za with “Happy Birthday Jack Parow” in the subject line & tell them why they should give you the flippin cool nextlevel rad canvas print of me and my chommies from AKing, Van Coke Kartel and Merwe Marchand Le Roux. It can be a photo, a video, a short story or a naked picture of you and Steve Hofmeyer (Im sure alot of you girls have one of those)
Hos al ons ma se rowwe fokkers! Guess facking what? Ons Sexy Afrikaanse Rapper went Platinum!
Nou ja, wie de poes het geskiem ons Afrikaanse Rapper waar oor al die ou fokken tannies, K-Day mammies, die Rapport en Juanita so oor moan sal Platinum slat? Nou kykie, please fok off… Die verskil tussen ‘n paar Suid Afrikaanse sangers en Parow is, hys nie net hier om julle geld te zooi nie… Hy maak fokken musiek en hy geniet dit baie meer as om by die Skou kak spel op ‘n verhoog te staan en maak of hy sing met ou konserwatiewe ooms en tannies wat saam hande staan en klap, for fuck sakes! Hier’s hy fokken nou!
“Dankie dat julle so blerrie kief is. Dis vir my ‘n amazing vibe en ‘n amazing voorreg om te kon platinum gaan! Dankie vir die ondersteuning en ons is mos soos bloed. Julle is meer as fans; ons rol soos ‘n army en niemand kan langs ons staan nie. Sexy korrek of hou jou bek. Hosh ja!” is Jack Parow”.
Die K-Day situasie…
( Ek sal eder nie vir julle my kommentaar gee hier oor nie, sal eder net vir julle die fokken reelings gee)
Die organiseerders van K-Day het vir Parow gevra om ‘n ‘skoon’ optrede te doen en hy het ingestem. Verlede jaar het die organiseerders van Joburg Day, aangebied deur Highveld Stereo, ook ‘n ’skoon’ optrede aangevra en die dag het sonder kontroversie afgeloop.
“Ek is teleurgesteld dat die mense so judgmental is, maar dis okay. My fans is my bloed, so ek weet hulle staan saam met my, kykhie, hos ja,” was Parow se kommentaar aan Rapport verlede week.
Nog ‘n Europe tour opad… Meer inligting later
Ons rapper se volgende poes gevalike nuwe video…
Byellville is die volgende enkelsnit en musiekvideo wat vrygestel sal word begin Maart. ‘n KIEF bekendstelling gaan by Knoxville in Kaapstad gehou word op 1 Maart. Die musiekvideo is regie is behartig deur Duvan Durand wat ook verantwoordelik is vir die treffer videos vir Cooler as Ekke en Dans Dans Dans.
Ietsie vir die Gooste, los al die poppies fokken nat…of hoe?
Ons Seksie fokken Rapper is in Woman24 as “one of South Africas 10 Most Eligible Bachelors” genoem..Not to fakken shabby hay?
Awe bratjies… Soos julle weet is daar ‘n Jack Parow clothing range gelaunch deur Dominique Sarah Benton en daar is ‘n paar fokken insanely sick stukkies klere wat ge-purchase moet word! Ek skiem ‘n paar van ons brasse sal die klere kwaai smaak so ons wil dit graag vir julle wys en al daai mooi dinge…
Parowphernalia Clothing
As julle wil bestel
So checkit, as julle van die Parowphernalia clothing wil bestel kan julle vir Dominique email by
Die clothing sal ook beskikbaar wees by FILTHclothing in Longstreet een van die dae!.. So skaf daar ‘n hemp of iets aan dan lyk jy leka jhas voor jou ma…sy sal dit like!
Die sexy klere sal jou ‘n gevaliker kyk laat kry as wat ‘n moslem by ‘n lughawe kry…