Awe rowwe fokkers… Soos julle weet is dit die 14de Februarie, so dit beteken dis Valentynsdag..Ons noem dit sommer Val-in-die-fokken-tuins-dag want hier by woelag gaan ons dit maar ‘n skip gee en net poes dronk raak! So as jy ‘n goose het vat haar uit en gaan eet iewers iets of doen daai tipe kak wat mense wat in verhoudings is doen.. Nou checkit, as jy nie ‘n goose het nie is daar ‘n hele paar a-fokken-we dinge wat jy kan doen.

  1. Kry ‘n paar single brasse en ‘n paar los single girls, baie fokken drank en ‘n pak kaarte… Dan begin doos hard en vinnig suip, dan as jy check die party begin nou leka raak gooi die comment van “wat van strip poker” laat almal in stem en speel die fokken game… Jy gaan dit baie fokken meer geniet as om by een of ane fokken lanie plek te gaan sit, kak baie geld te spend en nigter en dalk nog jags ook, huis toe gaan…
  2. Gaan join die 5fm brasse by die old biscuit mill en neem deel aan die Speed Dating, daar gaan ‘n kak huis vol single girls wees…enough said, dis speed dating…
  3. Raak bedoos dronk en kry dronk verdriet… dit werk blykbaar vir party mense..pfff fok

En as jy nie amped is vir een van die 3 goed nie, raak nog steeds dronk en klap maar ‘n attie…

Happy Val-in-die-tuins-dag Fokkers!

FacebookEmailTwitterShare

January 25th, 2011

Januarie is doos kak!..

No Comments, Poes kak, by admin.

 

More maatjies, aangesien almal huil oor ons die heeltyd “Hos ma se kinners” se het ons gdink vandag se ons nou maar more maatjies, so staan vir ons mooi regop in die klas, handjies mooi langs mekaar en se vir ons more!

Dis amper pay day maatjies!

In ‘n dag of twee hoef ons nie meer al die ou toppertjies uit te hol om ‘n koerant papier entjie te rol nie, plaas van Cape Hope drink sal ons nou weer ordentlike brannas kan drink, fok kan nie meer wag nie! Julle ken seka die gevoel van ‘n arm blanke, leka kak! het vanoggend die laaste biki tooth paste uit die buisie gedruk en my laaste rolletjie kak papier gebruik..

Tyd vir fokken pay day! aweee…

FacebookEmailTwitterShare

Hos ma se kinners… Checkit, ek weti nou of ek fokken oordryf en of ek nie net dalk ‘n poes is nie..maar kyk hier, wat de fok is die ad van Romans Pizza? Het hulle dalk te veel “Cooler as ekke” van ons Romantiese Afrikaanse Rapper gekyk?… Wel as hulle het, het hulle ‘n doos kak job gedoen… Frikkie Bellville in da house? whahaha goeie naai, fokken red my asb!  Check die fokken girls wat agter die “Frikkie bra dans” en check die hele vibe van die ad… Fokken copies!

Gewoonlik was dit mos fokken kommen of zef en die hele Suid Afrika (ou tannies, ou ooms, pretoria poppies en al dai kak) kon kommen gyt nie vat nie..Nou fokken adverteer die Pizza company al so op die TV?

As julle ‘n fokken ad wil maak wat Zef of kommen benader, doen dit asb net fokken behoorlik! Die Frikkie bra tune sommer “Hos Ja”… Hos jou neus teen my hol vas bra….

Gooi maar julle opinie dat ons hoor wat julle dink… wil naai graag weet!

FacebookEmailTwitterShare

Afrigator