Hos ja… Hier is die Rugby Club se Play’s of the year 2010! Hier is ‘n paar fokken awe tackle’s en check dit, Victor Matfield se gevalike chippie die ane dag bo oor Kurtley se kop is volgens hulle try of the year..Ek stem een fokken honderd persent saam!

Check die video yt…

FacebookEmailTwitterShare

Awe brasse…Wat skiem julle van Pieter de Villiers? Dink julle die bra gan die Bokke weer reg kry of dink julle ouense Jake White moet die manne ini groen en goud weer oor vat?…

Nou julle almal weet seker van ou Pieter se “sex skandale”… Hier is vir julle ‘n prank wat Wackhead gedoen het…Dis al kak oud, maar bly ongefokkenlooflik goed!

FacebookEmailTwitterShare

Awe checkit, Bakkies Baksteen Breker Botha het op SuperSport onverskoning gevra dat hy vir Jimmy Cowen met die kop opgefok het… Bakkies bly ons ou baksteen breker en ons support jou ali pad my bra…Bly fiks, sien jou weer een van die dae….

FacebookEmailTwitterShare

KAK KIEF!!

FacebookEmailTwitterShare

Afrigator