Woelag kyk terug na die 1995 Wereld Beker en onthou watse awesome verskil die World Cup in en rugby in die algemeen in ons land gemaak het! cry me a fucking river, maar ek skiem dis BEFOK! checkit.
Kom ons hoop die naweek se game teen die Kiwi’s gaan ‘n cracker wees, so raak gesuip al vroeg die oggend en cheer osse boys aan! 18-16 vir die bokke en Habana om te score is my prediction….
Wat skiem jy gat die score wees?
Awez… Checkit, eks seker julle almal het gister leka vroeg opgestaan met een ma-moerse babelas en geskiem fokken awe, hierdie gat nou ‘n gevaarlike game wees! Maar nou ja, toe verloor die Springbokke teen die fokken All Blacks 32-12!
Check hoe Bakkies Baksteen-Breker Botha vir Jimmy Cowen meti kop opfok…Checkit, ek sweer ek fokken bly le as Bakkies my so meti kop moet fok!












