Awe, kyk hier, hoor hier- jou poes! Checkit, eks seker julle almal was al doos dronk opHunters fokken Dry, jyt tien teen een al strale gekots van dit en wakker geraak met ‘n sooi brand wat skrik vir fokoli, maar-ons almal het al gesuip op dit…lekker babelas dop, ys koud!

So tune hulle- You can’t change your chinas but you can refresh them.

FacebookEmailTwitterShare

April 1st, 2010

Submit jou kak!

1 Comment, Submit jou kak, by admin.

Ons almal het woelagheid binne in ons… Jy sien elke dag iets woelags, waar ook al jy is, opi kakhuis,in die verkeer,langs jou los girl, by jou kommen jol of wa de fok okal jy jouself vind, deel jou woelagheid met ons en vind jou inner woelagheid, al try jy dit weg steek vir jou ma!…

Stuur al julle woelage doen en lates na jp [@] woelag.co.za of tune die form onder.

FacebookEmailTwitterShare

Afrigator Mail form powered by Zero Conf Mail