Hos my ma se mooiste kinners… Checkit, na baie fokken vrae (aan julle) het ons uiteindelik ‘n asemrowende fokken juicy verbode vruggie gekry wat julle heel wat opgewonde (party dinge maybe even regop) sal maak… Juicy Jemma is ons eerste Verbode Vrug van 2011, hoop ons brasse enjoy! Het later die maand ‘n verassingki vir julle… So checkit yt, Juicy Jemma is gona fokken rock this space…fok
Juicy Jemma is kak leka!
Ok awe ek het nou genoeg kak gepraat..Check die Juicy Jemma uit!!
Waar is jy gebore Jemma? En wa word so mooi girl groot? Ek kom van die Kaap af, born and bred! Somehow in Kraaifontein opgeeindig en daar was ek op Laerskool en Hoerskool en na skool het ek Durbanville se kant toe getrek..
Nou waar sal mens jou nie vir ‘n fok sien nie? Hahaha jy sal my nie vir ‘n fok in Pep sien nie..Ooit! Maak nie saak of hulle Gucci of Prada verkoop nie…
Like so leka girl Sport? Nee wat, van skool af was ek maar altyd die Cheerleader, die naaste wat ek aan Sport gekom het is die Jocks wat ek ge-date het op skool…Ek kyk dit nie en ek doen dit nie, ek gym in my spaar tyd!
Waar kan ons woelage brasse vir Jemma raak suip? Party keer in die Stad maar meestal in Edward street en ander plekke in Durbanville…Maak nie regtig saak waar ek kuier nie dit hang vir my meer af van die groep saam wie ek kuier!..Enige plek waar ek kan dronk raak en dans is cool met my…
Wane het jy die eerste keer duk gesuip geraak? Ek was 16 of 17 en het nooit rerig n behoefte aan drank gehad nie…Ek het nie baie geworry oor drank en ciggarette op skool nie, maar een aand het ek en my vriendin besluit ons wil gesuip raak! Ons steel toe ‘n bottel apple sours, ONS WAS FUCKED! en daar het al die kak begin…
Wat dink jy van ons Romantiese Afrikaanse Rapper? Hy’s cool..Het hom eenkeer so vinnig ontmoet by 2Oceanvibe se launch party
Ek wil he hy moet my boobs sign!
Mees embarrest moment Jemma?
Ek en my vriendin ry die ane dag Hermanus toe, toe ons op die pas kom lui my foon…Dit was een van my skool vriende en ons kom al n laaang pad saam…Ek was nog besig om met hom te praat en toe verloor my foon sein, toe gooi ek die ding net op my skoot neer…Ek en my vriendin praat toe verder, en die subject gaan oor seks en virginities, hier lui my foon weer en toe is dit weer my vriend, en hy het die hele gesprek gehoor….het moerse skaam gekry!
Vertel ons biki van die gesprek?.. haha ok laat ek ‘n paar Juicy vrae vra
Sushi of Braaivleis? Braavleis! Glo dit of nie, ek haat Sushi!
Koeksisters of Suig-stokies? Altwee is lekker, maar suig-stokkies lyk dam net beter as jy dit eet… Vetkoek lyk net so erg “Kerk-Basaar”
Kop kouers of Draties? Hahaha ek het gewag vir die vraag…Jis nou bloos ek, moet ek rerig? Ok ok….sal biki kalmeer
As jy in ‘n movie moet speel…Porno of Liefdes verhaal? Nie rerig een van die twee nie, meer soos CSI..Maar as ek moet kies, Liefdes verhaal (As Morne Steyn die hoof rol speel
)
Beste plek waar jy al stout was, you know? Yes I know… Umm, die stort? nee…Die badkamers by die Biblioteek? nee… Maybe agter in ‘n BMW… haha ek kan nie besluit nie
Dra jy onder klere? terg kabeltjies? Natuurlik! Eks nie so kommen soos Britney nie..Ek het klomp verskillende kleure en dis soos ‘n geheim wat ek elke keer aan het
Favourite Position? Missionary, easy to please..Sien!
Al meer as een ou op dieselfde tyd gedate? Ek het al 5 ouens op een slag gedat! Toe het dit my later uit geput! Nou het ek een en dis perfek vir my!
Het jy al ‘n chick gevry?Een aand het ons klomp vriendinne China White toe gegan en vir een of ander rede, sien ek 2 van my vriendinne met mekaar vry! Ek moet se dit was baie baie laat en da was kak baie drank betrokke en toe later toe vry almal vir almal.. en eks mos nou nie ‘n draad sitter nie, toe trek ek maar vir my n blonde nader
Ok fok… moet myself nou kalmeer…hahaha… Enige new years resolutions? Ek wil nie ‘n lang lys maak nie, want elke jaar fok ek dit op nog voor Januarie verby is. So, ek’t gese, die jaar wil ek in serious shape kom sodat ek kan deelneem aan Miss Bikini in September. Dis deel van daai Mr & Miss Fitness. Dis ‘n groot challenge want ek is nie ‘n gesondheids freak nie en ek is nie mal oor oefeninge nie. Plus, ek moet drank op gee wat seker die grootste challenge is. Maar ek gaan probeer! Op die stadium is ek baie amped en ek werk hard, so ek wil graag almal verkeerd bewys! Dis al wat op my lysie is. Ek fool net myself deur allerhande ander kak aan myself te wil belowe.
Enige ander awe planne vir die jaar? Eks in nog ‘n music video wat ons vir die Parlotones shoot, was in Jax Panik se DInosaur video ook..Die girl met die pienk/pers hare wat voor rond dans
Oja… Ek wil ook Playboy SA enter die jaar! Ek het verseker die Boobs vir dit…
Nou ja my ma se kinners…Nou weet julle meer oor Juicy Jemma..As jy by die werk sit kry ek jou kak jammer… If ya know what I mean….
Leka paar foto’s vir julle
As julle meer vir die leka Jemma wil volg…Hier is haar eie Blog en haar Twitter Account
Jemma’s Juicy Blog
Jemma’s Juicy Twitter
Check vir Jemma in Jax Panik se nuwe Music Video- Dinosaur




































