Brasse! Hierdie week bring ons vir julle een fokken asemrowende pragtige poes hot girl…

Jessica is gebore in Tzaneen en was die eerste keer leka fokken gesuip in haar vriendin se tuin op Tassenberg…Oja, en sy is Single, Hosh ja fok!
Soos gewoonlik het ons haar ‘n paar vragies gevra om biki meer uit te vind oor haar…Sys fokken pragtig!
Waar is jy gebore Jessica en waar het jy groot geword?
Ek is gebore in Tzaneen en is eintlik n plaas meisie! Was laerskool in Potchefstroom en toe Pretoria toe vir Hoerskool.
Wat maak jou hoogs befok van mense?
Mense wat jok…en mense wat judge ma meeste van als mense wat droog en bedonerd is.
Croc’s of Gumboots?
Al wat ek op die vraag te se het is: “hahahaha, kots!”
Is jy ‘n girl wat sport like?
Love sport! Speel Action Netbal saam die girls, gym omtrent elke dag, hou van outdoors soos fietsry en draf ook, en ek mis nie sommer die rugby nie!
Wat is jou gunsteling sport?
Kontak sport!
Vir wie skree jy die naweek meti Currie Cup final?
Dis moeilik… ek is n BUL..so ek is redelik hartseer oor die finals, maar as ek moet kies sou ek se WP. Net omdat 2 van my beste vriendinne in die Kaap bly en ek die mense like.
Sushi of Braaivleis?
Hangaf of ek rooi of wit wyn drink die aand!
Enige kak gewoontes wat ons moet weet?
Ja..my keuses in mans! …en ek praat in my slaap.
Is jy n oggend of aand mens?
Hangaf wat jy bedoel met die vraag..
maar dink ekt ‘n goeie balans tussen altwee!
Brandewyn, Vodka, Tequila of Creme Soda?
Ek verkies Whiskey maar Tequila kan altyd werk! En dan natuurlik Crème Soda die volgende oggend.
Dra jy onder klere? soos terg kabeltjies?
Net as dit nodig is..Ek love mooi lingerie though! Daar is niks wat n vrou so sexy laat voel soos om mooi lingerie te dra waarvan net sy weet.
Het jy al 2 ouens op die seflde tyd gedate?
Nee, maar ek was een van die girls wat al n ou gehad het wat nog n meisie gedate het…
Waar het jy die eerste keer gesuip geraak?
In my vriendin se tuin met tassenberg.
Wat was jou mees embarest moment?
Op Graad 11 kamp, het ons die een dag belsuit om te gaan swem na aktiwiteite, ek het my pantie en broek saam uitgetrek en my swemkleure aangetrek. Ons word toe almal geroep om na die lapa toe te gaan vir n meeting. Ons groepie was soos altyd weer laat. Ek het vinnag my broek aangetrek en gehardloop. Net toe ek by die lapa kom, begin die hele standerd vir my lag want ek het vergeet van my pantie in my broek wat nou teen my agterbeen afhang… Dit was baie embarresing!
Poep jy voor jou ou?(as jy n ou het…anes poep jy voor n ou?
Ek het nie n ou nie..en nee as ek ou gehad het, sou ek nie voor hom poep nie ek sou ten to one agter hom poep…Poep jy voor jou girl?
Ek het ook nie ‘n girl nie
maar na ‘n aand van kwaai brannas kan ek nogals stink kak… Dis soos Touching Cloth, if you now what I mean..haha
Wat is jou ideale man?
‘n ou wat voor my kan poep.
Wat skiem jy van ons Romantiese Afrikaanse rapper, Jack Parow?
Charming! Haha! Hou nogals van sy song wat se hoe hy als mis..baie van die goed is uit my tyd soos “bravestar” en “teenage ninja turtles.” So ek relate nogals baie aan sy song.
Glo jy aan die Paas has?
Verseker, die evidence sit mooi groot op my heupe nadat hy n naweek kom kuier het.
Dan n vraag wat ek jou moet vra…wats jou gunsteling posisie?
Ahuslj djopjajhr kjklo ….ja ek laffff daai posisie.
Hahaha…Sal dai posisie nogals wil beleef!
Wat dink jy van woelag?
Dink julle doen ‘n great job, baie original en help om ons taal en al sy talente lewendig te hou! Hou so aan!
Da het julle dit fokkers! Leka goose hierdie huh? As julle skiem Jessica is kak leka gaan VOTE vir haar! Hier is al die details en al die ander goed…
FHM Top 100- SMS “Model 68″ na 34973 of click sommer net op hierdie link FHM
Jessica het ook haar eie fokken website op die interwebs…Julle kan haar even boek vir enige model werk…(Naxt level shit) jesseksteen

































