Awe my tjommies, die naweek is dit weer sulke tyd… Dis tyd vir die Rittel Fees of die nuwe naam is die Namaqua Fees, as jy al by die Rittel Fees in Vredendal was sal jy weet dat dit ‘n naweek van hard suip en kruip is… Die brannas vloei en die skere loop soos die oranje rivier op nuwe jaar, maak dit sin? seker fokken nie maar nou ja… Dis ‘n Fees om nie te mis nie, ja ja ek weet jy wil nie vir Juanita Du Plessis kyk nie maar guess the fuck what!? Daar is ‘n paar brasse om na te gaan kyk, en as jy net wil suip en skere optel, is dit die plek om by te wees die naweek!!

Die program vir die Naweek
VRYDAG, 29 OKTOBER* (R95)
15:00 – 23:00 Gemeenskapsfees Vredendal-Noord
13:00 – 17:00 Willem Botha as SM
13:00 – 13:30 Annique
13:30 – 14:00 Jo-Mari Greyling
14:00 -14:30 Manie Jackson
14:30 – 15:00 George Longane
15:00 – 15:30 Arno Jordaan
15:30 – 16:00 Monique
16:00 – 16:30 Willem Botha
16:30 – 17:00 Nicholis Louw
17:00 – 23:00 Izak Davel as SM
17:00 – 17:40 Elizma Theron
17:40 – 18:20 Gerrie Pretorius
18:20 – 19:00 Wynand & Chereé
19:00 – 19:45 Jakkie Louw
19:45 – 20:30 Izak Davel
20:30 – 21:20 Juanita du Plessis
21:20 – 22:10 Nadine
22:10 – 23:00 Kurt Darren
23:00 – 00:00 Anton Botha
00:00 – 01:00 Viljoen Retief
* 13:00-17:00 Castle verhoog,
17:00-23:00 Huisgenoot Namaqua Wines hoofverhoog,
23:00-1:00 Castle verhoog
SATERDAG, 30 OKTOBER* (R110)
PROGRAM ONDERHEWIG AAN VERANDERING
12:00 – 23:00 Gemeenskapsfees, Vredendal-Noord
10:00 – 16:30 Karen Ferreira & Willem Botha as SM
10:00 – 10:30 Rohuan de Jager
10:30 – 11:00 Viljoen Retief
11:00 – 11:30 George Longane
11:30 – 12:00 Jaycee Crause
12:00 – 12:30 Albert de Wet
12:30 – 13:00 Lee Scott
13:00 – 13:30 Karen Ferreira
13:30 – 14:00 Quentin Prinsloo
14:00 – 14:30 Karlien Husselman
14:30 – 15:00 Wynand Strydom
15:00 – 15:30 Christiaan Botha
15:30 – 16:00 Charlize Berg
16:00 – 16:30 Andries Vermeulen
17:00 – 23:00 Marlon Roelfze as SM
17:00 – 17:30 Monique
17:30 – 18:00 Willem Botha
18:00 – 18:40 Andriette
18:40 – 19:20 Fredi Nest
19:20 – 20:05 Romanz
20:05 – 20:45 Jennifer Jones
20:45 – 21:30 Heinz Winckler
21:30 – 22:15 Ray Dylan
22:15 – 23:00 Nicholis Louw
23:00 – 00:00 Andries Vermeulen
00:00 – 01:00 Anton Botha
* 10:00-17:00 Castle verhoog,
17:00-23:00 Huisgenoot Namaqua Wines hoofverhoog,
23:00-1:00 Castle verhoog…
1:00- volgende oggend (jy en ‘n lekker sker in jou pa se ou kak zef army tent)
Tags: Namaqua Fees, Namaquafees, Rittel Fees, Vredendal
Purple Turtle re-Fakken-Presents

Awe ma se kinners, checkit… More aand gaan Purple Turtle poes hard klop, as jy van Afrikaanse Hip Hop like soos ons sal jy die Hip Hop session meer geniet as ‘n tjoppie met Jimmy’s sous opi vuur… Die is beloofd om ‘n kak gevalike under-fokken-ground Hip fokken Hop show te wees!
So checkit, ons het geskiem om vir julle biki meer van die dodgy rowwe underground hip hop artists te bring aangesien min mense maar eintlik weet van hulle alhoewel hulle poes goed is, as jy van Hip Hop smaak sal jy die brothers poes baie like. So ons gan vir julle ‘n interview met ‘n paar van die brothers doen sodat julle kan check wie die brasse is en hoe hulle beats en rhythms loop… So ons sal die show sommer vir julle Film ook sodat julle dit kan uit check, en nee…Purple Turtle is nie ‘n kak plek waar hulle jou beursie met R5 in gaan steel nie.
Tune van Lee-Ursus:
In Os Ghetto’s
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
So checkit, die show is for fucking FREE… So kom party saam! Check julle daar..
Awe
Tags: afrikaanse hip hop, Hip Hop kop, Kaapstad, Lee-ursus, Purple Turtle
Hos ma se kinners, hiers groot fokken kak! Ons fokken sexy afrikaanse fokken rapper enP.H mothe fokkin Fat saam by Assembly… Dit gaan un-be-fucking-leave-able wees, rerig ma se kinners…As jy die manne ken weet jy wat om te verwag as jy hulle nie ken nie is jy plein weg onnosel en jy mis uit op die lewe!
Die show gan beter wees as ‘n lelike girl wat oop bene sit! Kom check vir Parow en P.H Fat en jou jaar is gemaak…
Ok for vark steaks, laat ek nou ophou praat oor hoe mal die fokken show gat wees (En fok die bra wat my wil leer spel, gaan leer jou vrou kos maak of sulke kak) hier is meer info oor die bedoosde show!!

Ok so da is dit… dit help nie ek skryf plek, datum en al daai kinner kak nie… jy kan mos die poster lees, dis nog in fokken kleur ook!
Kom fokken join is vir ‘n poes mal party!
IS JA… see you there, bring ur mother and a wet goos…
Tags: Jack Parow, P.H Fat, Sedge Walbler, The Assembly
Hos ma se mooiste kinners… Die is nou die laaste week van werk en verantwoordelikhede en kak, hopelik vir al ons fokken lesers! As jy die vakansie moet werk kry maar vir jou ‘n hele paar kaste Black Lable Quarts, brannas en tonne fokken zol..
As jy weg fok vir die vakansie kan jy maybe die Avontoer raak ry, raak kuier of even fokken raak suip (Ek hoop suip is nou reg gespel voor een of ane bra weer in sy ou broek kak oor ons spelling, want Syp is mos glad nie dieselfde as Suip nie- fok tog)
Die 5 De Avontoer- Datums en plekke!

Die Avontoer is altyd ‘n fokken wenner! Dis Desember fokker, Tyd vir Syp en Pyp!
Tags: 5de Avontoer, Avontoer, Glaskas, Jack Parow, MK, Zinkplaat