Hos ma se rowwe kinners! Checkit, hier is ‘n fokken leka jol wat jy nie vir ‘n fok moet mis nie…Action-fucking-packed! Ons brasse van theGoodLife gooi hulle launch party by Assembly met ‘n paar gruwelike line-ups vir die aand!

Elke fokken brassie wat na die jol toe gaan sal ‘n FREE DVD kry, met ‘n hele paar crazy naxt level shit op…Gaan check theGoodLife se DVD Teaser uit dan sal jy meer en beter verstaan…

Woelag gee 2 FREE Tickets weg vir die event….

So jy kry ‘n DVD, jy sien ph Fat en jy raak doos dronk vir R60, nie te kak nie, daar gaan tien teen fokken een pragtige dames wees wat saam jou gaan gesuip raak so jy kan even nog lucky raak die aand, fokken bargain!

Hoe wen jy ‘n FREE Ticket?

Ok fokkers, dis hoe dit werk… Dis fokken eenvoudig!

Gaan na theGoodLife se launch party “event” op Facebook en tune “Join” of “I’m Attending”…Dan al wat jy doen is skryf WOELAG op die page en dan sal ons ‘n paar random name vat en die kaartjies vir die brasse gee… Dis makliker as om deer ‘n vuvuzela te pis, so doen dit dan kry jy ‘n FREE Ticket!

FacebookEmailTwitterShare

Hos ma se kinners met die gevalike fokken snorre…Checkit, hier is die Official Movember jol wat een kak hou gan ruk!…

As jy ‘n gevalike fokken snor het kan jy vir half prys in kom!

As jy nie ‘n snor gegroei het nie, want jy was bang jou meisie speel nie met jou tottie nie sal jy maar vol prys moet betaal…Die jol gat anyway kak leka wees…

Laat daai snorre nog groei..Skiem da gat ‘n paar “Pablo Escobar’s” wees wat soos Columbian Kartel’s gan lyk..IS!

FacebookEmailTwitterShare

Hos ma se fokken kinners…Checkit, woelag het biki vir die bra wat al die pad van fokken JHB tot Kaapstad geskate het ge-interfokkenview en hom ‘n paar woelage vrae gevra…checkit uit!

As jy vanaand lus is vir ‘n kak leka gevalike party, check fokken hier!

Hoelaat almal speel?

‎9:00 – DJ’s start

10:00 – 10:45 – Taxi

11:00 – 11: 45 – VCK

12:00 – 12:45 – Hogs

1:00 – end of party – DJ Sideshow

As jy nog nie jou Donation gemaak het nie, dan moet jy na die fokken party toe kom, dink so daar aan…Dit gan een befokte party wees en jy doen vir ‘n slag ‘n goeie fokken daad, jy le nie net op die bank met ‘n brannas in jou een hand voor die TV nie..Kom fokken join ons, as jy kan!

DONATIONS

Sms “Puddy” na 38665

Of

Skateforchange

FacebookEmailTwitterShare

Awe masekinners…Checkit, het julle al ooit gehoor van ‘n bra wat van Johannesburg af fok met ‘n skateboard tot in die goeie Kaap?.. Fokkit, ek sal brannewyn met Red Bull op steroids moet suip want skiem ek sal dit nie eens maak tot in fokken Kroonstad nie…

Anyway… Puddy Zwennis ‘n professionel skater het so tydjie terug geskiem fok die kak, ek gan vanaf JHB tot Kaapstad skate om geld in te samel vir die welsynsorganisasie SOS Kindersorp! En 6 maande later toe doen hy dit, al die pad van JHB af gefok kaap toe…

Puddy en sy crew was die naweek in Caledon en het nog so 5 dae oor voor hulle in die Kaap aan kom…Hulle beplan om so teen die 30 ste Oktober hier aan geskate te kom…Dis fokken crazy en ek skiem die bra het ballas van staal en moet gefokken support word!..

Hulle gooi ‘n leka gevalik party die 30ste Oktober wanner Puddy hier aankom…Al die geld gaan vir Charity ouense en ‘n R10 gaan ‘n man mos nou nie arm maak nie…

As jy ‘n R10 wil sponsor…Gaan na die party toe in die stad wat jou R10 gaan kos anders kan julle net ‘n sms stuur wat ook R10 sal sponosor vir die Charity…

R10 sponser- sms PUDDY na 38665

Of gaan check die link uit… Donate

Party Details!

Mischif Skateboards presents: Final Frontier

Date: 30 October 2010 @ 21:00pm

Where: Hectic on Hope, Hope street, Cape Town

Entry : R10 (goes to charity)

Featuring:

DJ MDK
80′S POWER HOUR (driven by Christi Wiehahn)
DJ TOXIC RYTHM

Kom fokkers…Support die bra en die SOS Kindersdorp…Dis cheaper as ‘n buur fok!

skateforchange

FacebookEmailTwitterShare

Afrigator