Hos ja…Die koerant se Mampara van die week is, kom tog nou…dit kan nie so moeilik wees nie? ek skiem meer dit moes soos fokken Mampara van die jaar gewees het maar hiers hy nou…Wonder wie’s nou ‘n fokken “bloody agent”…

Mampara van die fokken week: Mampara Malema

FacebookEmailTwitterShare


FacebookEmailTwitterShare

Ek sit vannad die TV aan net betyds vir die SABC afrikaanse nuus om 7, met uncle Riaan Cruywagen (soos gewoonlik) n legend, en ek kon nie glo wat ek sien nie…Daar is net geen rede of antwoord vir dit nie?.. Ek moes dit toe nou weer kyk…Hier kom ek af op wat ander mense te se het van die saak…Checkit yt!

Hier is van die woelage mense se comments…

  • “Every journalist should have walked out”
  • “It’s pathetic. Democracy se gat”
  • “People from aboard,tell us, who are the racists in south africa?
    the white’s or the black’s?”

Ek skiem nie die kak gan vinnig ent kry nie…Net as dinge beter gan dan gebeer daar sulke kak… Die fokken media blaas ook als meer op!

Hier is n woelage treffertjie!!… Dis mos nou woelag…My man Jay Z!

FacebookEmailTwitterShare

Die Sekretaris generaal van die Afrikaanse Weerstands Beweging, Andre Visagie, het sy fokkin kop op nasionale TV verloor. In ‘n onderhoud op ETV dreig hy die mense wat hom interview en dan tune die ou sommer hy gaan Julius Malema se balle afsny…. is jy befok ou perd?! Jy kannie eers ‘n fokkin aartappel skul nie, mar nou wil jy sommer Julius Malema se balle afknip!

Boonop het Visagie die “political analyst”, Lebohang Pheko, sommer begin dreig asof die bra reg is om oorlog toe te gaan… rook die dude electric spinnach of iets?!?! Ek sien nog hoe fok die AWB en ANC mekaar op voor die 2010 World Cup.

Kyk, ek like vir Julius Malema fokol, maar dink die bra nou regtig hy gaan enigsins “revenge” kry deur om vir Malema te kastreer? Tyd dat die ANC die plaasmoorde stop sit, 100% agter daai een en ek is seker al ons lesers is ook, maar for crying a fucking river, dis mos net kak soek om daai puppet op TV te dreig (of hoe se die xhosas – E-TV )…alles moet mos ‘n fokkin “e” aan die voorkant kry!

Anyway, ek is seker die media gaan ‘n “field trip” met die bra geniet – hy laat ongelukkig elke wit man soos ‘n domgat lyk. Woord op die straat is Visage het ook ‘n R500 boete buite die ETV kantore ontvang…. sy perd het blykbaar op die “disabled parking” gestaan en kak! Daar is verder ook sprake dat nog ‘n AWB ondersteuner hom met sy perdekar moes kom haal het nadat hy amper nog ‘n boete ontvang het vir geen “seatbelt” dra nie. Gelukkig arriveer hulle vanoggend (2 dae later) in Ventersorp aan… net bytyds vir oom Eugene se begrafnis.

FacebookEmailTwitterShare

Afrigator