April 7th, 2010
Gangs vs Souties vs AWB – Soccer of Oorlog?
No Comments, Woelige Politiek, by admin.
Daar is glo 40 000 Souties opad na ons toe vir die World Cup Soccer, of moet n man dan nou fokken “Football” se? …fuck nose!
Agter die skadu’s van die nuwe groenpunt stadion is daar gevaarlike, woelage, fokken verskriklike bendes. Elke 25min word iemand vermoor en ons het n moerse groot Tik probleem… Hulle rooi-nek spannetjie speel hul 2de game op groenpunt en die “boere”, “pote” probeer hulle fokken bes om die bendes te oordonder! Daar is tans 100,000 mans-kappe wat deel is van 137 bendes (ja ek weet, die Kaap is fokken ytgeskollie)
Volgens die “pote” is die 26, 27 en 28’s die gruwelikste en gevaarlikste mans-kappe en hulle “offshoots” die Taliban, Americans en die Hard-livings kry al hul nuwelinge by die skole se hekke…
Die souties se Dont’s (Volgens die UK koerant)
- As jy seer kry, soek dadelik hulp..HIV is n moerse groot issue!
- Moet maar fokken nooit iemand help as hul maak of hul beseerd is nie.
- Hou jou Kamera en “blings” uit die oog uit.
- Check jou back voor jy in jou Hotel kamer in stap.
- Blok jou pin as jy dit intik… watookal de fok dit beteken!
Check net biki hoe gaan die fokkers aan… stock up met die pepper spray, ons staduims gaan chaos wees, soos ‘n scene uit “Green Street Hooligans“! Sal nogal laaik om te check hoe die Hooligans en die AWB mekaar pak.
Die 3rde Anglo Boereoorlog hier kom ons en die keer is “oom Eugene” nie daar op sy perd om die manne te beskerm nie (nie dat hy juis weet hoe om ‘n perd te ry nie!). Fok dit bra, ek check die 2010 World Cup maar op DSTV!










