Aweh
Check hoe lekker lyk die Parow Braaisous in Somerset_Wes se Checkers…ek wil my Parow braaisous by al julle gevaarlike mense uitkry… so ek soek ‘n distributor in al die 9 provinsies in SA om my sous te versprei na al julle klein Kafees, 7/11’s, drankwinkels, butcheries, eintlik mar blerrie orals.

So as julle self distribute of van iemand weet met so company, stuur vir my n mail na info@parowsous.com …begin die email met die provinsie waarin jy versprei…
Parow Sous

is beter as jou pa

se braai sous!!
Tags: Jack Parow sous, Parow Sous
Lees mooi en jy kan behoorlik rus in 2012….21 Maart is Human Rights Day – Dis ‘n Woensdag en ‘n lekker midweek break, so moenie punte hierso mors nie
6 April is Goeie Vrydag – Soos die naam sê, land dit op ‘n Vrydag. Jy score ‘n mal langnaweek – moenie mors hierso nie want Maandag, 9 April is Family Day.
27 April is Freedom Day wat op ‘n Vrydag val. Dinsdag 1 Mei is Werkersdag, so hier moet jy die Maandag af vat. Twee mal langnaweke in een maand! Wat ‘n score!
16 June is Youth Day – en dit val op ‘n Saterdag. Dankie vir niks, regering se ma se dinges!
9 August is Nasionale Vrouedag wat op ‘n Donderdag val. Jy vat daai Vrydag af en jy vat vir hom laag! Gaan sommer Oppikoppi toe ook. Dis sonde en dis mos lekker.
24 September is Nasionale Braaidag. Sommige mense noem dit Heritage Day. Sommige mense kan gaan doppies blaas. Hierdie outjie val op ‘n Maandag, so moenie aan jou leave raak nie. Nog ‘n langnaweek vir jou!
16 Desember is Day of Reconciliation. Dit val op ‘n Sondag en gevolglik (volgens wet) is Maandag die 17de dan ‘n public holiday. Nog ‘n langnaweek! Los jou leave in tact. 25 Desember is dit krismis op ‘n Dinsdag gevolg deur Boxing day op Woensdag die 26ste. Daai Maandag die 24ste? Jy vat vir hom, pappie! Vat dan sommer ook Maandag die 31ste daarna, want Dinsdag is dit Nuwejaar.
Nog ‘n lekker lang slap enetjie. Hou jou verlof vir belangrike goed soos hangovers en see vakansies!

Tags: public holidays 2012, vakansie dae 2012
Awe my tjommies, die naweek is dit weer sulke tyd… Dis tyd vir die Rittel Fees of die nuwe naam is die Namaqua Fees, as jy al by die Rittel Fees in Vredendal was sal jy weet dat dit ‘n naweek van hard suip en kruip is… Die brannas vloei en die skere loop soos die oranje rivier op nuwe jaar, maak dit sin? seker fokken nie maar nou ja… Dis ‘n Fees om nie te mis nie, ja ja ek weet jy wil nie vir Juanita Du Plessis kyk nie maar guess the fuck what!? Daar is ‘n paar brasse om na te gaan kyk, en as jy net wil suip en skere optel, is dit die plek om by te wees die naweek!!

Die program vir die Naweek
VRYDAG, 29 OKTOBER* (R95)
15:00 – 23:00 Gemeenskapsfees Vredendal-Noord
13:00 – 17:00 Willem Botha as SM
13:00 – 13:30 Annique
13:30 – 14:00 Jo-Mari Greyling
14:00 -14:30 Manie Jackson
14:30 – 15:00 George Longane
15:00 – 15:30 Arno Jordaan
15:30 – 16:00 Monique
16:00 – 16:30 Willem Botha
16:30 – 17:00 Nicholis Louw
17:00 – 23:00 Izak Davel as SM
17:00 – 17:40 Elizma Theron
17:40 – 18:20 Gerrie Pretorius
18:20 – 19:00 Wynand & Chereé
19:00 – 19:45 Jakkie Louw
19:45 – 20:30 Izak Davel
20:30 – 21:20 Juanita du Plessis
21:20 – 22:10 Nadine
22:10 – 23:00 Kurt Darren
23:00 – 00:00 Anton Botha
00:00 – 01:00 Viljoen Retief
* 13:00-17:00 Castle verhoog,
17:00-23:00 Huisgenoot Namaqua Wines hoofverhoog,
23:00-1:00 Castle verhoog
SATERDAG, 30 OKTOBER* (R110)
PROGRAM ONDERHEWIG AAN VERANDERING
12:00 – 23:00 Gemeenskapsfees, Vredendal-Noord
10:00 – 16:30 Karen Ferreira & Willem Botha as SM
10:00 – 10:30 Rohuan de Jager
10:30 – 11:00 Viljoen Retief
11:00 – 11:30 George Longane
11:30 – 12:00 Jaycee Crause
12:00 – 12:30 Albert de Wet
12:30 – 13:00 Lee Scott
13:00 – 13:30 Karen Ferreira
13:30 – 14:00 Quentin Prinsloo
14:00 – 14:30 Karlien Husselman
14:30 – 15:00 Wynand Strydom
15:00 – 15:30 Christiaan Botha
15:30 – 16:00 Charlize Berg
16:00 – 16:30 Andries Vermeulen
17:00 – 23:00 Marlon Roelfze as SM
17:00 – 17:30 Monique
17:30 – 18:00 Willem Botha
18:00 – 18:40 Andriette
18:40 – 19:20 Fredi Nest
19:20 – 20:05 Romanz
20:05 – 20:45 Jennifer Jones
20:45 – 21:30 Heinz Winckler
21:30 – 22:15 Ray Dylan
22:15 – 23:00 Nicholis Louw
23:00 – 00:00 Andries Vermeulen
00:00 – 01:00 Anton Botha
* 10:00-17:00 Castle verhoog,
17:00-23:00 Huisgenoot Namaqua Wines hoofverhoog,
23:00-1:00 Castle verhoog…
1:00- volgende oggend (jy en ‘n lekker sker in jou pa se ou kak zef army tent)
Tags: Namaqua Fees, Namaquafees, Rittel Fees, Vredendal

Dankie Jolande Joubert, jys kak gevalik en lekker!
Tags: fiets, lady boy, piele, voelkop