Hos ja masekinners! Die van julle wat by OppiAarde was sal weet hoe bepoes ons romantiese afrikaanse rapper se show was…Nou ja, Die fokken Beeld vra mos die kak vraag van Juanita of Jack Parow?! I mean come the fuck on, dis die kakste vraag wat ek al fokken ooit gehoor het, veral vir ‘n fokken koerant! Skiem hulle wil net daai kak koerante verkoop!

Anyway…needless to say! Check hoe bfok die show was, as jy die kak sien sal jy verstaan hoekom de fok dit so TOS vraag was!

As jy die gevalike show gemis het kan julle dit hier onder uit check…Die kwaliteit is nie te great nie maar jy sal die fokken idee kry!…

Hos ja…Wie wil nou ‘n pikkewyn naai?? Julle kan pikkewyne naai solank julle net nie Fok se nie hoor!

FacebookEmailTwitterShare

October 5th, 2010

Wat ‘n kak vraag!..

1 Comment, Jack Parow, by admin.

FacebookEmailTwitterShare

Afrigator