July 28th, 2010
Bergie Fights…Wa de fok is Rufus??
1 Comment, Heavy Woelag!, Woelige Celebrities, by admin.Awe awe ouense! Checkit, onthou julle die show Bumfights? Dit was daai show waar die een bra bergie’s betaal het om in mure vas te hardloop en shit..Nou checkit, ek siem Rufus maak nou vir homself ‘n nuwe lewe, en die bra’s wat hom afgeneem het moet nou pasop om te buk en die seep op te tel..fokken heavy shit!

Julle moes al die show gekyk het…Bling Bling with his crack pipe in his collar? Ly dit ‘n fokken klokkie? Anyfuckingway…Hier is Rufus se nuwe lewe, hy is nou hevay uit geskollie!










