January 19th, 2012
Parow Sous in jou shop, kafee, spaza shop of htown.
1 Comment, Heavy Woelag!, Jack Parow, by jackparow.Aweh
Check hoe lekker lyk die Parow Braaisous in Somerset_Wes se Checkers…ek wil my Parow braaisous by al julle gevaarlike mense uitkry… so ek soek ‘n distributor in al die 9 provinsies in SA om my sous te versprei na al julle klein Kafees, 7/11’s, drankwinkels, butcheries, eintlik mar blerrie orals.

So as julle self distribute of van iemand weet met so company, stuur vir my n mail na info@parowsous.com …begin die email met die provinsie waarin jy versprei…












