Awe, kyk hier, hoor hier- jou poes! Checkit, eks seker julle almal was al doos dronk opHunters fokken Dry, jyt tien teen een al strale gekots van dit en wakker geraak met ‘n sooi brand wat skrik vir fokoli, maar-ons almal het al gesuip op dit…lekker babelas dop, ys koud!

So tune hulle- You can’t change your chinas but you can refresh them.

FacebookEmailTwitterShare

OK PAROWTROOPERS…HERE U GO…Free Download link to the Dangerous remix of COOLER AS EKKE by my chommies AM STEREO and THE O-MEN…Anyone who have been to my shows will know how KAK DANGEROUS it is…ENJOY…Just click on the link and then on the down arrow to downoad 

 

Gevalike fokken Remix Download Link

 

And guess the fuck what? 

  

Jack Parow word deel van die n aai gevalike movie: Bloedsuiers

Ja my my brasse, jys nie gerook nie en jyt fokken reg gelees vir ‘n slag… 

Ons eie fokken Romantise afrikaanse fokken rapper gaan ‘n bydrae maak deur middel van ‘n liedjie wat hy spesiaal geskryf het 

vir die klankbaan, asook ‘n fokken cameo verskyning in die movie… 

“Of hy ‘n menslike karakter sal speel, ‘n boef (dis nou ‘n skollie of ‘n bra wat iets by jou try jeb) of even  

‘n vampire sal speel sal vir eers nou ‘n geheim gehou word..whaaa! se die vervaardiger 

Benjamin Cowley, ons brasse sal maar moet wag en sien… 

Zander tune ” ‘n Vampire movie, dis fokken cool ouens, super fackin excited to play in a fliek 

with Francois & Inge… 

Gevalike vibes!! 

As julle ons nie glo nie gaan checkit maar fokken self uit… Hier kom ‘n poes benaaide rowwe fokken fliek, is mos leka by die drive-in… 

BLOEDSUIERMOVIE

 Pooooeeeeesss Jhaaaaasss

 

FacebookEmailTwitterShare

Aweeee al my woelage brasse! check my new Byellville fucking official music video. loooving it! kak gavaalik, kiefer as kief way to start your Aprils fools! Aan allie fans, keep em coming, love al julle bra’s en goose! aan allie critics… uh, dissie Byellville shit!

Jack Parow – Byellville (Official Music Video)

FacebookEmailTwitterShare

Aweee ma se gevalike mooi bratjies… Checkit, vote vir ons Afrikaanse Rapper in die MK awards, jy weet jy fokken wil! Dis nou nie daai “Vote Jack Parow for Youth President kak nie” dis die fokken real deal… Ons Afrikaanse Rapper moet die MK awards wen, I fucking mean jy luister na hom, jou ma, oupa en fokken ouma luister na hom, tune hulle sommer ook om te vote, hulle sal dan biki meer rekenaar-vaardig word… Moet hulle net nie wys wat redtube is nie, maybe kry jy nie jou hi-fokken-tek PC terug nie… jy weet nooit!

 

Parow nominated vir:

  • Best fokken video

  • Gevalikste fokken Solo

  • Best Colab

  • Best Kampus hit (Is verseker ja)

  • Best Inter-fokken-national break through act

Dis weer klein Saterdag, die vakansie tyd is nou al klaar way te fokken lank terug…So VOTE gou dan kan jy lekker poes dronk gaan raak en maybe ‘n girl of 3 huis toe vat, as jy jou kaarte reg jol!

VOTE VIR JACK

Stinkvertjie- Awe

FacebookEmailTwitterShare

Afrigator