Hos ma se mooiste kinners…. Hoop julle almal het een bedoosde New Years gehad, eks seker almal babeleer nog want fokkit, party van ons brasse kon deer strootjies kak van al die brannas, no jokes!

So kom al daai leka dinge tot ‘n einde!

Anyfuckingway, kom by die huis na die gevalike holiday en kom toe op die foto’s af wat op 2oceansvibe gepost was, skiem toe, moet dit vir my brasse op woelag wys…Die wat dit nog nie gesien het nie kan dit sommer nou hier sien en die hele storie  “hier” gaan lees!

Dis van ‘n bakleiery tot R60 000 se Champagne wat uit gesuip is..

Skiem as ons net R12 000 se brannas moet uit suip is dit karre wat ref, girls wat p@e$ vloek en ‘n klein laerskool seuntjie wat skree ” Barnie, Barnie, Barnie”

Nou die woelage brasse wat ons blog nou al ‘n tydjie volg sal weet dat ons ‘n post gedoen het waar ons Super Sport presenter Darren Scott sy hare aan die brand steek met ‘n leka “STROH RUMPIE”…. So lyk my Lee Ann is nogals ‘n gevalike party animal want sy feature in daai video en moedig heel fokken tyd vir Darren aan..

Check die video hier onder….

Ek fokken love die feestyd en New Years vibes, fokkit! Lee Ann, jy bly anyway nog steeds kak sexy en as jy hard party verdubbel daai sexy-gyt! Is ja…

FacebookEmailTwitterShare

Afrigator